Ek gee kennis dat ek sal voorstel:
Dat die Huis-
(1) kennis neem van die kommer van die Departement van Gesondheid in verband met die advertensie deur ryk lande om Suid-Afrikaanse dokters te trek;
(2) kennis neem dat die Raad op Gesondheidsberoepe ... (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Mr M J R DE VILLIERS: I give notice that I shall move:
That the House -
(1) notes the Department of Health's concern regarding the advertisement by wealthy countries to lure South African doctors;
(2) notes that the Health Professions Council ...]