Agb Voorsitter, u weet, dit is vir my nou skokkend om te sien en te weet dat die Minister nie die gehoorapparaat kan gebruik nie. Dit s vir my dat ons nie regtig so ernstig omtrent hierdie portefeulje van vroue, kinders en mense met gestremdhede is nie. Die eenvoudige vraag wat ek gevra het, was of daar doelwitte vir al hierdie projekte gestel is of vir dit wat vir gestremdes gedoen gaan word. Ek vra dit, want ons noem projekte, maar ons koppel geen tydsduurtes aan hulle nie, met die gevolg dat niks ooit gemplementeer word nie.
'n AGB LID: Hoor! Hoor! (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Mrs H LAMOELA: Hon Chairperson, you know, I find it shocking to see and know that the Minister does not know how to use the listening device. This tells me that we are not taking this portfolio for women, children and people with disabilities seriously. The simple question I have asked is whether goals have been set for all these projects or the things that will be done for people with disabilities. I am asking this, because we refer to projects but we do not set timeframes for these projects, with the result that nothing is ever implemented.