Ons glo dat ons deur die Omvattende Landelike Ontwikkelingsprogram 'n soliede fondasie gebou het vir betekenisvolle verandering in die landbousektor. Ons sal, tesame met hierdie gemeenskappe, 'n volledige besigheidsmodel ontwikkel wat mense sal inspireer om op die platteland te bly of terug te trek na die voedselproduserende gebiede.