Voorsitter, ek kom ook by ander uitdagings en ek wil vir die agb lede s dat ons al die afgelope drie jaar hoor dat die gevegsgereedheidsgrondslag van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in 'n krisis is. Ons kry daardie voorligtings. Ek wil vandag vir u s dat een van die groot redes 'n finansile tekort is. Ek het dit verlede jaar ook in my debat ges.
Die regering van die dag moet besluit of ons nog 'n nasionale weermag wil h of nie. As ons s ons wil 'n weermag h, agb Minister, dan moet ons vir die regering van die dag s om vir ons die geld te gee om dit te kan doen. Miljarde rande is gespandeer aan nuwe wapentuig, wat al die politieke partye in hierdie Parlement ondersteun het - die DA, ook.
Almal het ges dis reg; ons moet nuwe wapentuig aankoop. Ons sit met gesofistikeerde wapentuig, byvoorbeeld drie duikbote waarvan skaars een operasioneel is. Ons sit met ongeveer 24 Hawk-vliegtuie. Ons gaan 26 Grippen-vegvliegtuie kry, wat van die hoogs gesofistikeerde vegvliegtuie is wat bestaan. En ek wil konsentreer op die lugmag. Ek wil vir die agb Minister s dat daar wel mense is wat uit die weermag gaan as gevolg van regstellende aksie. Ek dink die tyd het gekom dat ons vir mekaar moet s dat Suid-Afrika sy beste manne en vroue moet h wat die werk kan doen. Ons moet die beste van die bestes kry. Kom ons raak kleurblind as ons mense aanstel om 'n werk te doen.
En dit s so dat daar vlieniers is wat die land verlaat as gevolg van salarisse, ensovoorts, maar ek wil vandag vir die agb Minister s dat een van die grootste redes waarom vlieniers die land verlaat is die feit dat hulle nie genoeg tyd kry om te vlieg nie. Daar is nie genoeg geld om genoeg brandstof te kry om hierdie vlieniers te laat vlieg nie. Agb Minister, 'n vlienier wil vlieg. Hy sal vir 'n kleiner salaris vlieg, maar hy wil vlieg. (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Mr P J GROENEWALD: Chairperson, I would like to congratulate the hon Minister and the Deputy Minister on their appointment. I know them, we have been together in this Parliament since 1994. I know they possess the ability, but I want to tell them that particular challenges await them.
Hon Minister, 31 March 2009 was the official date on which all commando units in South Africa were phased out. Former President Thabo Mbeki said at the disbandment of the commandos that a vacuum in the country's security should not be allowed to develop. And we all know it did develop. Even in Wednesday's debate the Minister of Police said that there is a crisis situation, because criminals are committing crimes in the cities and then taking off to the rural areas.
Today I'm asking you to accept that one of your challenges will be the restore that rural security. The commando's provided a cheap and effective way of protecting South Africa within the provisions of the Constitution and the task of the SA National Defence Force. I am asking for this to be reconsidered.