Kommersile boere of produsente is belangrik in die bereiking van 'n brer regeringstrategie in die nasionale voedselsekuriteit en groei in die landbou, bosbou en visserye sektore. 'n Enkele strategie met verskillende pilare sal ontwikkel word as antwoord op verskeie uitdagings wat hierdie sektore in die gesig staar. Hoogste op die lys is waterkwaliteit, kompeterende markte, landboulogistiek, ens. (Translation of Afrikaans paragraph follows.)