Dankie, agb lid, al het ek nie alles verstaan nie, want di besigheid van hulle werk nie! [Gelag.] Maar ek hoop u het 'n goeie toespraak gemaak. Baie dankie. (Translation of Afrikaans paragraph follows.)
[The TEMPORARY HOUSE CHAIRPERSON (Mr A Mlangeni): Thank you, hon member, even though I did not understand everything, because this business of theirs does not work! [Laughter.] But I hope you made a good speech. Thank you very much.]