Deputy Chairperson, hon members, Minister, today is a day of celebration of the history of the diverse South African people. [Interjections.]
Ngicela ukuvikeleka Sekela likaSihlalo, uyangiphazamisa. Uma sikhuluma ngosuku lwamasiko mhlonishwa Ngqongqoshe sikhuluma ngokuziqhenya kwethu njengabantu abamnyama base-Afrika. Lokhu okwenziwa amakhosi aleli lizwe, njengeNkosi yaBapedi yaseSekhukhuneland, amakhosi aseMpumalanga Koloni, khona lapha, umnikelo omkhulu ekuvikeleni amasiko okufanele siziqhenye ngawo.
Uma ngikhumbula isehlakalo seNkosi uCetshwayo kaMpande, lapho ... (Translation of isiZulu paragraphs follows.)
[Protection, please, Deputy Chairperson; he or she is disturbing me. When we talk about a cultural day, hon Minister, we talk of our pride as black people of Africa. What the chiefs of this country - such as the Bapedi chief of Sekhukhuneland, and the chiefs of the Eastern Cape - are doing constitutes a great contribution in protecting the cultures that we must be proud of.
When I remember what happened to King Cetshwayo the son of Mpande, where ...]
UMBHEXESHI OYINTLOKO WE-NCOP: Mhlalingaphambili, ndinesiphakamiso sonqwanqwado: Bendicela ukubuza kwilungu eli ukuba kuphi eKoloni, iyintoni iKoloni?
USEKELA SIHLALO WEBHUNGA LAMAPHONDO LESIZWE: Lungu elihloniphekileyo, uza kukwazi ukuphendula? (Translation of isiXhosa paragraphs follows.)
[The CHIEF WHIP OF THE NCOP: Hon Chairperson, I have a point of order: I would like to ask the hon member where the colony is, and what the colony is.
DEPUTY CHAIRPERSON OF THE NCOP: Hon member, will you be able to respond?]
UMntwana M M M ZULU: Ngeke ngikwazi ukuphendula, isikhathi asikho, ngizomuphendula uma sesisobabili. [Uhleko.] Uma amakoloni ayekwazi ukuhlanganyela ukumunca isithunzi somuntu omnyama. Ekwazi ukudicelela phansi konke okungamasiko akhe, aze nenkolo yasentshonalanga ukuba sikholwe ngokholo lwasentshonalanga, sibukele phansi amasiko ethu, kodwa ngithi laba abaqhuba umzabalazo asebebaliwe, onke amaqhawe omzabalazo, akumela lokho ukuthi sigcine sonke sikwazi ukushumayela izwi elilodwa.
Kodwa izinselelo zikhona mhlonishwa Ngqongqoshe kufanele sithuthukise izilimi zesintu kulolonke izwe laseNingizimu Afrika. Siyeke ukuba seNgilandi ngoba yiwona amaNgisi asenza kanje, njengoba siyizinkedama nje. Sikwazi ukuthi sikumele kuzo zonke lezo zindlu zethu zokushaya umthetho kuleli lizwe eziyisishiyagalolunye, nazo lezi ezimbili la ezisezingeni likazwelonke ukuba akwazi amasiko ethu nezilimi zethu zama-Afrika ukuboneleleka.
Ngoba lapha entshonalanga uyakwazi ukuthi ngisho umakhelwane elamba umcishe ngoba usebenzisa imfundiso yasentshonalanga. Lokhu kwethu kwase-Afrika uyakwazi ukuthi umshiyele ukudla adle asuthe kukhanye ekhaya.
Ngithi-ke, lesi sicelo sami ngisibona sibaluleke kakhulu kunayo yonke into, singakhuluma kuze kuse sibeke yonke imibono emihle nemibi. Kodwa iqiniso elikhona nelimsulwa ukuthi kwabona abantu bakithi abasungula umzabalazo bagcina sebengamazimtiti uqobo ngoba bebalekela ukushisa kwezembe lobandlululo ngaleso sikhathi.
Ngithi ngaleyondlela kufanele sikubheke, mhlonishwa, ukuthi okungokwethu siyakugcina. Ngixolise ukuthi imvunulo yami idliwe amagundane ngoba bengizofika ngimuhle kabi, nanokuthi leli lase Ntshonalanga Koloni liyahlupha kumakhaza njalo! Ngiyabonga. (Translation of isiZulu paragraphs follows.)
[Prince M M M ZULU: I can't respond; there's no time. I will respond when we are alone. [Laughter.]The colonies were able to degrade the black man's dignity by destroying and undermining all his cultural possessions, and by bringing in Western religion. But those who fought have been mentioned; all the struggle heroes fought so that we can speak as one.
However there are challenges, hon Minister, and we must promote the indigenous languages in the whole of South Africa. Let us refrain from using English, because it was the very English people who made us the orphans we are now. We must be able to defend this position in all nine legislatures and in these two national Houses so that our cultures and African languages are considered.
In Western culture you can even neglect your hungry neighbour because you are practising Western teachings. In our African culture you can share some food with him or her, and his or her home becomes a home. What I am saying is that I regard my request as a very important one, compared to everything else. We can talk for days on end presenting all the good and bad opinions, but the truth is that even our very own people who started the struggle ended up applying for exemption by changing their race in order to avoid the hardships that were suffered as a result of apartheid during that time.
In that way, hon Minister, I say that we must make sure that we preserve what is ours. Let me apologise for the fact that my traditional gear was damaged by the rats, because I would have arrived looking stunning. The Western Cape is always very cold as well! Thank you.]
Me J WITBOOI (Wes-Kaap): Agb Voorsitter, Minister, LURe van die ander provinsies en lede van die NRVP, in die boek, Roll of Honour, deur Archie Sibeko, word die leser meegevoer deur die gebeure wat onteenseglik bygedra het tot die bevrydingstryd, en die totstandkoming van ons eerste demokratiese verkiesing in 1994.
Wat die boek - wat handel oor die helde en heldinne in die Wes-Kaap in die tydperk 1953 tot 1963 - so merkwardig maak, is dat baie van hierdie helde nooit vermeld sou word nie en dus baie maklik vergeet sou word. Terwyl ons vanjaar aan ons helde en heldinne van die bevrydingstryd erkenning wil gee, is dit dan ook gepas dat ons hierdie onbekroondes se lof ook besing. Laat ons hulle vir hul bydrae salueer. Ons geniet vandag die soete vrugte van 'n bevryde Suid-Afrika.
Archie Sibeko, Chris Hani, Zola Skweyiya en ander het, met toegewydheid tot hul studies, die weg gebaan vir ander jong mense, en hul bewus gemaak dat opvoeding en geletterdheid by verre die onbetwiste wapen tot algehele self- bevryding is, en dat die beste erfdeel wat enige mens jouself, die gemeenskap waarin jy funksioneer en die organisasie waaraan jy behoort, kan bied, deur te studeer bereik kan word.
Maar di helde moes ook groot uitdagings te bowe kom. Hulle moes die apartheidsregering fnuik. Hulle moes sekuur en betyds met mekaar kommunikeer. Hulle moes die vermo besit om uitvoering aan hul planne te gee, en hulle moes male sonder tal hul emosies agteruit skuif en die taak op hande voorop stel.
Dit was spesiale mense wat nooit mag toegelaat het dat hulle van koers gedwing word nie; wat op mekaar aangewese was om hul doel te bereik; wat mekaar met hul lewens moes vertrou; en wie nie 'n oog sou knip om hulself bereid te verklaar om hul lewens in die stryd teen apartheid te verloor nie.
Dit is wanneer ons na die ererol in Archie Sibeko se boek kyk, en van hul ontberings lees, dat ons besef dat hulle bereid was om vir mekaar te sterf. Groter nog, is dat hulle bereid was om vir die totstandkoming van die nuwe Suid-Afrika te sterf.
Erfenismaand 2011 bied ook aan ons die geleentheid om op die spoor van die grootste leier van almal terug te stap. Ons held en ikoon, Nelson Mandela se beroemde woorde:
Never, never and never again shall it be that this beautiful land will again experience the oppression of one by another.
Dit is een van die kosbaarste erfenisse waarop ons as die ANC vandag trots kan wees. Elke Suid-Afrikaner, en veral die voorheen onderdruktes, behoort daardie woorde te koester en hulself die versekering toe te eien:
Never, never and never again ...
Soos tromme in die woude behoort die blye boodskap van die ANC deur ons ore te weerklink -
never again ...
Nooit weer hoef ons pasboeke te dra nie. Nooit weer hoef ons te vrees om vrylik te beweeg nie. Ons hoef nooit weer toe te laat dat ons tot uitsetting gedwing word, of onbillike afleggings moet trotseer nie. Nooit weer mag daar teen ons gediskrimineer word nie. Nooit weer hoef Suid- Afrikaners in hul eie land soos bywoners behandel te word nie. Nit weer nie. Ons mag met reg feesvier in Suid-Afrika, en elke held en heldin wat uitsonderlik tot ons groot erfenis bygedra het, herdenk. Dit was nie 'n maklike tyd nie.
Dit is daarom dat Archie Sibeko in die boek melding maak dat baie van ons helde nie geleef het om die vryheid te ervaar waarvoor hulle so hard gewerk het nie. Rev Marawu, Johnny Mtini, Lindiwe Sibeko, Annie Silinga, Dora Tamana en baie ander, het die hoogste prys betaal sodat ons 'n vry Suid- Afrika kan geniet. Geen geld ter wereld kan so 'n vryheid koop nie. Ons bring dus dankbare hulde aan hulle.
Die grootste eer, egter, wat ons ons helde kan bewys, is om die verhaal van Suid-Afrika se vryheid aan die geslagte wat kom, te kan vertel. Daar is nog baie wat nie vertel is nie. Ons mag nie toelaat dat ons kinders en kleinkinders ons land se geskiedenis as vanselfsprekend aanvaar nie.
Apartheid was daar vir ons, ons ouers en ons grootouers om te ervaar, en dit was pynlik. Geslagte later ly ons nog daaronder. Die hoogveraadsaak teen Nelson Mandela en die ander leiers van die ANC het werklik plaasgevind. Robbeneiland en die tronk vir politieke leiers is nog altyd hier in die Wes-Kaap. In 1994, die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika, het geskiedenis plaasgevind. Dit is iets om ons kinders te vertel.
Never, never and never again ...
... is ges deur ons eerste demokraties-verkose president tydens sy inhuldigingstoespraak. Ons eie President Nelson Mandela is wreldbekend, wreldberoemd, en wreldbemind. Die storie van Suid-Afrika mag nooit dof word nie. Van die oudste grysaard tot die jongste kind moet verstaan hoe ons vryheid verwerf is.
Ons verwelkom ons Minister van Kuns en Kultuur, Minister Paul Mashatile, se pogings om Suid-Afrikaners van ons erfenis programme te laat deel word. Ons, die ANC in die Wes-Kaap, sal sorg en toesien dat u planne in die Wes- Kaap uitgevoer word. [Applous.] [Tussenwerpsels.]
Ons staan vandag met eerbied om onsself weereens te verbind tot die een erfenis belofte.
Adjunkvoorsitter, ons gaan nie toelaat dat mense van plase afgesit word - soos wat ons nog hierdie week wat verby is van gehoor het - in die Wes-Kaap nie.
Ons moet praat, as ons na 17 jaar van demokrasie nog by skole in die Wes- Kaap kom waar daar 'n biblioteek is waarin daar "Afrikaanse fiksie", "English fiction" [Engelse fiksie] and "black language" boeke is. Daar is elf amptelike tale in die land, en nie een van hul name is "black language" [swartalige] nie. Hierdie goed gebeur net in die Wes-Kaap - die eiland van die land. [Tussenwerpsels.]
Adjunkvoorsitter, die DA wil vandag - en ek hoor di tendens van hulle - ons groot ikoon en leier vir hulself eien.