Voorsitter, ek wil hoor of die agb lid bereid is om 'n vraag te beantwoord. Dis 'n baie maklike vraag. Ek wil net weet hoekom die DA regstellende aksie ondersteun het. [Chairperson, I would like to know whether the hon member is willing to take a question. It is a very easy question. I would like to know why the DA supported affirmative action.]