Agb Huisvoorsitter, agb Adjunkpresident, agb Minister Gordhan, agb Adjunkminister Nene, agb lede van die Huis en kamerade, die 2014 Begroting, soos voorgel deur die Minister van Finansies, l die grondslag vir strukturele hervormings wat vir die volgende regeringstermyn in die vooruitsig gestel is. Dit l die middelebron uiteen wat aangewend sal word vir die verskerpte inwerkingstelling van die Nasionale Ontwikkelingsplan. Dit word ter tafel gel in die wete dat alle Suid- Afrikaners uit die deurlopende transformasie van die samelewing sal voordeel trek.
Ons ontwikkelings- en ekonomiese agenda moet deur die staat gedryf word en die wetgewende arm van die staat het 'n belangrike rol hierin te speel deur die nodige wetgewende en regulatoriese omgewing te skep. Hiervoor is die staat in vernootskap met die private sektor om diversiteit en die ruimte te skep vir meer swart Suid-Afrikaners en meer vroue om deel van die ekonomie te wees. Die klem is weer eens op eienaarskappatrone en produksiemiddele, en vereis verskerpte aandag op ons ontwikkelingsagenda. Dit het 'n diepgaande impak op voorstelle wat met behulp van 'n reeks maatrels bereik moet word, soos vervat in die ontwikkelingsbloudruk, naamlik die Nasionale Ontwikkelingsplan.
Die ekonomiese en brer ontwikkelingsplanne vir die tydperk wat voorl, is gefokus op ekonomiese transformasienoodsaaklikhede, wat groei sal versnel, 'n meer inklusiewe ekonomie sal bou, geleenthede sal skep en 'n meer gelyke samelewing daar sal stel.
Die aanvaarding van die Nasionale Ontwikkelingsplan as die langtermynraamwerk vir ekonomiese groei en sosiale ontwikkeling staan sentraal tot die planne wat deur die 2014 Begroting befonds word. Di plan dien as gids vir die toekenning van openbare bronne en erken die behoefte om te diversifiseer om uitvoermededinging te verhoog en vennootskappe te skep ten einde die gedentifiseerde uitdagings die hoof te bied.
Begrotingsprioriteite sluit in: Belegging in infrastruktuur; indiensneming van die jeug; verbetering van dienslewering; ondersteuning oor die langtermyn van die Gemeenskap Werksprogram; hulp aan kleinskaalboere; klein, medium en mikro-ondernemings; Belastingaansporings vir die indiensneming van persone wat die eerste keer begin werk; die Uitgebreide Openbare Werkeprogram; Spesiale Ekonomiese Sones; en Openbare infrastruktuurbelegging.
Gelei deur die verwagtinge van die Vryheidsmanifes, het die ANC 'n duidelike en omvattende visie vir Suid-Afrika in die jaar 2030, naamlik di van hor groei, skepping van ordentlike werk en groter gelykheid.
Beide die mediumtermynbegrotingsbeleidsverklaring van Oktober 2013 en die ANC se vyfjaar manifes vir die tydperk 2014 tot 2019, verskaf die implementeringsfase van hierdie visie, waarmee daar 'n verskil in die lewens van alle Suid-Afrikaners bewerkstellig sal word. Hiermee word ons prioriteite vir die volgende fase van ons radikale ekonomiese transformasie in werking gestel.
Die Nasionale Ontwikkelingsplan maak voorsiening vir 'n sosiale ooreenkoms om armoede en ongelykhede uit te wis, en werksgeleenthede en beleggingsgeleenthede te verhoog. Dit word aanvaar dat, om vinniger vordering met die uitwissing van armoede te maak, ons ekonomie in die rigting van 'n minimum van 5% per jaar moet groei. Om dit te bereik en om 'n groeikoers te vestig wat inklusief is en wat swart ekonomiese ontwikkeling vinniger bevorder, is daar 'n wye reeks inisiatiewe in die pyplyn. Die inisiatiewe sluit in: versnelde infrastruktuur belegging; nuwe ruimtelike planne vir stedelike ontwikkeling, verbeterde openbare vervoer en die opgradering van informele nedersettings; ondersteuning vir Spesiale Ekonomiese Sones en vervaardigingsaansporings soos uiteengesit in die Industrile Beleid Aksieplan, Ipap; belastingaansporings om jeug indiensneming te bevorder; verdere uitbreiding van openbare werksprogramme; 'n Hernude fokus op verantwoordbare en kwaliteit van onderwys; verdere infasering van Nasionale Gesondheidsversekering; verdere beleggings in hernubare energie, agb lid Alberts, en ondersteuning vir die oorskakeling na 'n lae-koolstof ekonomie; en stappe om die staatsdiens te professionaliseer en die bestuur van verkryging en voorraadketting op te knap.
Saam kan ons Suid-Afrika vorentoe neem. Ons kan maar net die ANC regering en Tesourie bedank dat die inkomende administrasie 'n gesonde stelsel van openbare finansies erf wat 'n platform vir die implementering van die Nasionale Ontwikkelingsplan verskaf, en 'n raamwerk vorm vir die samewerking met alle belanghebbendes in die verdere ontwikkeling van ekonomiese transformasie.
Werkskepping sal die sentrale prioriteit van die ANC bly. Ons gee erkenning aan die feit dat werkskepping sedert 2009 met ongeveer 1,3 miljoen toegeneem het, soos aangeteken deur die kwartaalikse Arbeidsmagopname.
Verhoogde belegging in die ekonomie deur die openbare en private sektore is die grondslag van werkskepping en groei. Ons kan saam Suid-Afrika vorentoe neem.
Belastingvoorstelle vir die 2014 Begroting prioritiseer steeds ekonomiese groei, werkskepping en generering van voldoende inkomste om staatsuitgawes te finansier wat strook met die oogmerke van die Nasionale Ontwikkelingsplan ten opsigte van die uitbreiding van die ekonomie en die vermindering van werkloosheid.
Vordering in verbeterde toegang van onderwys is oor die afgelope vyf jaar gemaak. Soos beklemtoon in die Nasionale Ontwikkelingsplan, is die verbetering in die onderwys van kritiese belang. Die 2014 Begroting gee dan ook hieraan spesiale aandag. (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Ms P E ADAMS: Hon House Chairperson, hon Deputy President, hon Minister Gordhan, hon Deputy Minister Nene, hon members of the House and comrades, the 2014 Budget, as presented by the Minister of Finance, lays the foundation for structural reforms that have been set out for the next term of office. It sets out the means source that will be applied during the sharpened implementation of the National Development Plan. It is being tabled in the knowledge that all South Africans will benefit from the consistent transformation of society.
Our development and economic agenda must be driven by the state, and the legislative arm of the state has an important role to play in this regard by creating the necessary legislative and regulatory environment. For this purpose the state is in partnership with the private sector in order to create diversity and the space for more black South Africans and more women to be part of the economy. The emphasis is once again on ownership patterns and the means of production, and requires enhanced attention to our development agenda. This has a profound impact on proposals that need to be achieved with the aid of a series of measures, as contained in the development blueprint, namely the National Development Plan.
The economic and broader development plans for the period ahead are focused on economic transformation necessities, which will speed up growth, build a more inclusive economy, create opportunities and establish a more equal society.
The acceptance of the National Development Plan as the long-term framework for economic growth and social development lies at the centre of the plans funded by the 2014 Budget. This plan serves as a guide for the allocation of public resources and acknowledges the need to diversify in order to enhance export competition and create partnerships in order to counter the identified challenges.
Budget priorities include: investment in infrastructure; employing the youth; improvement of service delivery; support in the long term of the Community Work Programme; assistance to small-scale farmers; small, medium and micro enterprises; tax incentives for the employment of persons starting work for the first time; the Expanded Public Works Programme; Special Economic Zones; and public infrastructure investment.
Led by the expectations of the Freedom Charter, the ANC has a clear and comprehensive vision for South Africa in the year 2030, namely that of higher growth, the creation of decent work and greater equality.
Both the medium-term declaration of October 2013 and the ANC's five-year manifesto for the period 2014 to 2019 provide the implementation phase of this vision, according to which a difference will be brought about in the lives of all South Africans. In this way our priorities for the next phase of our radical economic transformation will be implemented.
The National Development Plan makes provision for a social agreement for eliminating poverty and inequality and for enhancing both job opportunities and investment opportunities. It is accepted that, in order to make more rapid progress with the eradication of poverty, our economy needs to grow in the direction of a minimum of 5% per year.
In order to achieve this and to establish a growth rate that is inclusive and promotes the more rapid development of black economic empowerment, there are a wide range of initiatives in the pipeline. The initiatives include: accelerated infrastructure investment; new special plans for urban development, improved public transport and upgrading of informal settlements; support for Special Economic Zones and manufacturing incentives as set out in the Industrial Policy Action Plan, Ipap; tax incentives for encouraging youth employment; further expansion of public works programmes; a renewed focus on accountable and quality education; further phasing in of the National Health Insurance; further investments in renewable energy, hon member Alberts, and support for switching to a low- carbon economy; and steps for professionalising the Public Service and for improving the management of acquisition and supply chains.
Together we can take South Africa forward. We can only thank the ANC-led government and the Treasury for the fact that the incoming administration is inheriting a sound system of public finance that provides a platform for the implementation of the National Development Plan and forms a framework for collaboration with all interested parties in the further development of economic transformation.
Job creation will remain the central priority of the ANC. We acknowledge the fact that since 2009 job creation has increased by approximately 1,3 million, as was recorded by the Quarterly Labour Force Survey.
Increased investment in the economy by the public and private sectors is the basis of job creation and growth. We can take South Africa forward together.
Tax proposals for the 2014 Budget continue to prioritise economic growth, job creation and the generation of sufficient income to finance state expenses that match the objectives of the National Development Plan with regard to the expansion of the economy and the reduction of unemployment.
Progress has been made in respect of improved access to education over the past five years. As is emphasised in the National Development Plan, the improvement of education is of critical importance. The 2014 Budget also gives special attention to this.]
Education is not only a way to improve life; education is life.
Die ANC-beleid is di van inklusiewe groei om die siklus van groei en ontwikkeling te versterk. Oor die mediumtermyn word verskeie belastingmaatrels op strukturele ekonomiese uitdagings gerig en die bevordering van sterker en meer inklusiewe groei.
Die Nasionale Ontwikkelingsplan is 'n plan vir fundamentele transformasie waarin ons jeug gemobiliseer en alle Suid-Afrikaners byeengebring word. Elkeen van ons het 'n rol om te speel. Elkeen van ons het 'n verpligting om na te kom.
Die DA baseer debatte op media-analise eerder as op die Begrotingsrede. Agb Harris is duidelik onbewus van enige finansile hervormings wat deur die ANC-beheerde regering gedoen is. Tesame kan ons Suid-Afrika vorentoe neem. Die ANC ondersteun die Fiskale Raamwerk en Inkomstevoorstelle. Ek dank u. [Applous.] (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[The ANC policy is one of inclusive growth in order to strengthen the cycle of growth and development. Over the medium term various tax measures are directed at structural economic challenges and the promotion of stronger and more inclusive growth.
The National Development Plan is a plan for fundamental transformation in terms of which our youth are mobilised and all South Africans are brought together. Each of us has a role to play. Each of us has an obligation to meet.
The DA bases its debates on media analysis rather than on the Budget Vote. Hon Harris is clearly unaware of any financial reforms undertaken by die ANC-controlled government. Together we can take South Africa forward. The ANC supports the Fiscal Framework and Revenue Proposals. I thank you. [Applause.]]