Sedert voorverlede jaar, agb Adjunkspeaker, is ons alreeds besig met die munisipaliteite. Die agb Nene het daarna verwys. Sy mening is dat wat ons aan munisipaliteite gee, miskien nie genoegsaam is nie, maar dit moet vir ons `n toets wees. Ons het in samewerking met munisipaliteite ges dat ons dit wat ons weggeneem het, weer sal teruggee en ons sal gedurig toets of daar die moontlikheid is vir 'n nuwe belasting vir plaaslike regerings. Ons sal dit toets en hierdie wetgewing sal die raamwerk wees vir die toetsing daarvan. (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Mr P J GROENEWALD: Madam Deputy Speaker, is the hon Minister willing to answer a question?