Die DA is van mening dat Pres Ramaphosa in die lig van die ernstige bewerings van wangedrag teen Adv Jiba en Adv Mrwebi in die uitvoering van hulle pligte as senior direkteure van die Nasionale Vervolgingsgesag, geen ander keuse gehad het as om 'n formele ondersoek te laat doen na hul geskiktheid and gepasdheid vir hul posisies nie.