Suid-Afrika is die spreekwoordelike krimitartboom op hierdie pragtige continent. Die blare kan nuwe asem in Afrika blaas en die ho takke kan beskerming in tye van verwarring bied. Die bas is kernmerkend gehard teen die konitnent se aanslae, en die wortels kan diep in die Afrikagrond beur om te delf vir die lewegewende soet water wat diep l om dit op te slurp teen die ooglopende ongenaakare gloed wat dit omring en soos 'n nederige reus bo die opmstandighede uittroon.