Tweedens, as die interministrile komitee wel aanbeveel dat onteiening sonder vergoeding nie nodig is nie, gaan die regering dit aanvaar, in die lig van die feit dat die ANC wel 'n resolusie aanvaar het dat dit moet gebeur, of is die interministrile komitee maar net 'n rookskerm om beleid van die ANC uit te voer? Dankie.