Die ANC se ideologiese idees is so outyds dat ons kan verstaan hoekom ons elektrisiteit gehad het voordat ons kerse gekry het. Vandag is ons volledig in die "Kerstydperk" en is die naaste wat die ANC aan die Vierde Industrile Revolusie kan kom fase 4-beurtkrag. Dit is inderdaad tragies.