Die ANC se idee van menswaardigheid is die van ou mense en kinders wat daagliks langs rou riool moet loop en dit tussen hulle huis moet verduur. Die ANC laat toe dat geld gesteel word en bestee word aan luukshede en die veiligheid van hul Ministers, terwyl kinderhuise se