Dr Petrus Johannes Groenewald

Politician Profile Page

Petrus Johannes Groenewald

About Petrus Johannes Groenewald

Appearances

Agb Voorsitter, op 'n punt van orde: Ek wil net van u verneem of daar vandag een of ander administratiewe fout is. Die VF Plus het ook sy lyste ingedien. ...

Mevrou die Adjunkspeaker, namens die VF Plus wil ons graag ons innige meegevoel betuig met die familie en die vriende en die gesin van die oorledene. Dit is so dat ...

Agb Adjunkspeaker, ek stel sonder kennisgewing voor:

Dat die Huis-

(1) kennis neem dat Suid-Afrika nog 'n wreldkampioen opgelewer het;

(2) sy gelukwensing uitspreek teenoor Stephan Lindeque wat die P750 ...