No wonder then that the human rights of the citizens of this country are treated with such contempt. In, fact, if I look at the benches of the ANC, It is proof. Human rights are not serious for the ANC.
Daar is geen hoop vir 'n veilige en voorspoedige toekoms vir die burgers van hierdie land, as basiese menseregte nie voorop staan in die lewering van dienste nie.
10 miljoen mense werkloos is? Hoe kan daar sprake van menseregte wees, as mense so moedeloos is om werk te soek, dat hulle net eenvoudig opgee? Hulle word verdoem tot 'n lewe sonder waardigheid. Geen land kan vorentoe beweeg in sulke omstandighede nie.