Agb Adjunkspeaker, daar word elke aand 'n beroep op die mense van Suid-Afrika gedoen om minder krag te gebruik, omdat daar 'n krisis in die voorsiening van elektrisiteit is.
In 1998 is duidelike planne aan die destydse adjunkpresident, Thabo Mbeki voorgel. Daar is vir hom ges dat daar vroegtydig beplan moet word om genoegsame krag te voorsien. Thabo Mbeki het dit van die tafel afgevee en dit is die gevolg daarvan waarmee ons nou sit. Dit was 'n swak besluit.
Die agb Minister van Openbare Ondernemings, agb Gigaba, het in April Medupi besoek en het ges dat hy in geen onduidelike taal wil stel dat daar opgetree sal word teen enige verdere vertragings wat spesifiek enige stakings insluit. Hy het ook ges dat die koppe sal rol.
Op die oomblik is daar weer stakings by Medupi, en ons kan maar vir Kusile ook hier noem, want hulle sal ook nie kan hou by die skedule nie. Die vraag is: Gaan agb Minister Gigaba optree en gaan die koppe rol? Anders gaan Suid- Afrika weer eens met 'n groot kragkrisis sit. Ek dank u. (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Mr P J GROENEWALD (FF Plus): Hon Deputy Speaker, every evening an appeal is made to the people of South Africa to use less power, since a crisis exists in the provision of electricity.
In 1998 clear plans were submitted to the deputy president at the time, Thabo Mbeki. He was told that plans had to be made timeously in order to provide enough power. Thabo Mbeki swept that from the table and this is the result with which we have to deal now. It was a bad decision.
The hon Minister of Public Enterprises, hon Gigaba, visited Medupi in April and said that he wished to state in no uncertain terms that action would be taken against any further delays, specifically including any strikes. He also said that heads would roll.
At the moment there are again strikes taking place at Medupi, and here we may as well also mention Kusile, because it will not be able to keep to the schedule. The question remains: Will hon Minister Gigaba take action and are heads going to roll? If not, South Africa will once again be sitting with a huge power crisis. I thank you.]