Suid-Afrikaners is soos daardie boom - spreekwoordelike uitgevrete olifante skuur en beskadig die stam, maar die gewikkel veroorsaak dat ons wortels, as gevolg van die seerkry, net dieper in ons kultuur in delf, net om te besef dat ons hier is vir 'n rede.