Dan, een van die brandende kwessies wat student kwel is die gebrek aan huisvesting. Die vraag vandag in hierdie deklarasie is wanneer die ANC- geleide regering 'n plan gaan maak sodat studente nie in onveilige situasies beland of selfs nie huisvesting kan bekom nie.