Dankie aan elke Suid-Afrikaner wat hulle hoop in ons as politici geplaas het. Dankie vir die voorreg wat ons het om vir julle te mag veg. Dankie dat julle julle eie en julle kinders se toekoms in ons hande plaas en ons toevertrou. Ons besef die omvbang van die verantwoordelikheid.