To
Portfolio Committee on Forestry, Fisheries and the Environment
From
Leon Douglas FRED Lourens
Subject
TENDER DFFE-T068 (22/23)
Date
22 September 2023 9:31 a.m.
Dear Portfolio Committee on Forestry, Fisheries and the Environment,

Goeie dag aan almal

Kan u asseblief ons help met the ongeruimdhede wat ons ivm die tender te hore gekom het. Hierdie gaan oor die baie belangrike WERK VIR WATER (WFW Tender).
Die tender DFFE-T068 (22/23) VERSKAF WERK aan duisende werklose Suid Afrikaners in the Noord en Weskaap.
Die tender is uitgesit deur DFFE vir die twee Provinsies saam, hoekom weet ons nie. Dit was altyd Nasionaal geadverteer.
Volgens baie betroubare inligting vanuit die DEPT is hulle in die proses om een verskaffer aan te stel vir die hele Noordkaap. In die weskaap onderhandel hulle ook in die geheim met sekere verskaffers.
Ons as die res word uitstel gevra to November 2023. Maar werk word reeds uitgesit vir die Johannesburgse maatskappy. Ongeruimdhede soos amptenare van springbok en Kimberley, wat gevra word om werkers reeds te werf vir die maatskappy.

Ons ruik n rot hier en dit is n groot rot.
Die regering is nie oop en regverdig in die verband. Miljoene mense het werk gekry deur die WFW program sedert 1995. Hulle het n paneel diensverskaffers gesoek maar nou word enkele individue uitgesoek om bevoordeel te word.
Ons kan nie die regering vertou met n rekord van tenders vir hul kadars verskaf. In die geval is dit niks anders as blatante, openlike diefstal.

kan u ons help om die ongeruimdhede te openbaar en die "fruadulent" proses te stop.

Dankie vir u hulp by voorbaat

Leon Lourens