Nou mag ons hom dan nie erkenning gun nie?
Me J WITBOOI (Wes-Kaap): In die heel eerste toespraak van ons ikoon en leier, het hy ges - en ek wil vir u aanhaal:
I am a loyal and disciplined member of the African National Congress. I am therefore in full agreement with all of its objectives, strategies and tactics.
[Applous.]
Dis wat Nelson Mandela is, en ons salueer hom vandag vir die groot erfenis wat hy aan ons nalaat. Ons sal verseker dat ons kinders en kleinkinders, in elke tree wat hulle neem, daarvan bewus gemaak sal word dat Suid-Afrika ... [Onhoorbaar.] [Tussenwerpsels] [Applous.]