Agb Voorsitter, ek dink die reling is verkeerd en ek sal vir u s hoekom ek dink dit is verkeerd.
Agb Maynier vra vir die agb Minister of hy verantwoordelikheid sal aanvaar. Hy vra nie oor die saak, die meriete van die saak of enige iets anders nie. Hy vra bloot die vraag of die agb Minister die verantwoordelikheid sal aanvaar oor hierdie aangeleentheid. Ons weet nie wat die uitslag gaan wees nie.
Ek dink dit is 'n baie billike vraag komende van hierdie Huis, ten opsigte van die verantwoordelikhede van die Minister. Die vraag handel, met ander woorde, nie oor die hofsaak en die sub judice-rel nie, maar die vraag handel oor die verantwoordelikheid van die agb Minister, en die agb Minister moet dit beantwoord. Dankie. (Translation of Afrikaans paragraphs follows.)
[Dr P J GROENEWALD: Hon Chairperson, I think that the ruling is wrong and I will tell you why I think it is wrong.
Hon Maynier is asking the hon Minister whether he will accept responsibility. He is not asking about the matter, the merits of the matter or anything else. He is merely asking whether the hon Minister will accept responsibiity concerning this matter. We do not know what the outcome is going to be.
I think it is a very reasonable question coming from this House, in regard to the responsibilities of the Minister. The question, in other words, does not concern the court case and the sub judice rule, but the question concerns the responsibility of the hon Minister, and the hon Minister should answer it. Thank you.]