Mnr die Speaker, ek gee graag kennis van die volgende voorstel, naamlik:
Dat die Raad, in die lig van die President se besoek aan die buiteland om onder meer finansiering vir Eskom te bekom, die bronne van finansiering vir Eskom se kapitaalinvesteringsuitbreidingsprogram debatteer.
Ek dank u. (Translation of Afrikaans notice of motion follows.)
[Dr S M VAN DYK: Mr Speaker, I hereby give notice that I shall move:
That the House, in light of the President's foreign visit to obtain funding for Eskom, amongst other things, debates the sources of funding for Eskom's capital investment expansion programme.
I thank you.]