Agb Voorsitter, as daar nou een ding is wat ek vandag agtergekom het, dan is dit dat daar drie dinge is waarteen 'n mens nie kan wees nie: Jy kan nie teen moedersmelk wees nie, jy kan nie teen ren wees nie, en jy kan nie teen die SKA wees nie!
Tog is daar hier en daar 'n probleempie. Ek sal maar 'n bietjie in die Rooitaal lees.