Dr Helena Claudina Van Schalkwyk

Politician Profile Page

Helena Claudina Van Schalkwyk

Appearances

  • NA. 24 Oct 2013

    Agb Adjunkspeaker, veeltaligheid is die norm in die wreld, aangesien 95% van alle lande in die wreld veeltalige bevolkings het. In hierdie opsig is Suid-Afrika dus nie uniek nie. Taal is, en bly, in enige samelewing 'n hoogs sensitiewe saak en die politiek in die algemeen kan hom nie van ...

  • Na. 24 Oct 2013

  • Notices Of Motion 19 Sep 2013

    Madam Deputy Speaker, I hereby give notice that on the next sitting day of the House I shall move on behalf of the DA:

    That the House debates the impact of the promotion and implementation of multilingualism in government departments on nation building and social cohesion.

  • Appropriation Bill 16 May 2013

    Chairperson, the Department of Arts and Culture has to respond to Outcome 12, which speaks to an empowered, fair and inclusive citizenship. That is exactly why arts and culture drives nation-building and social cohesion.

    Dit is noodsaaklik dat ons vanaand presies weet wat hierdie twee begrippe behels en wat dit ...

  • Appropriation Bill 16 May 2013

    Oh, that's a pity! [Interjections.] [Applause.]

  • Appropriation Bill 16 May 2013

    Baie dankie. Agb Van Wyk, hou op om my te pla, asseblief.

    Die vraag is of die departement hierdie prioriteit weerspiel. Wat museums en gemeenskapsbiblioteke betref, lyk die prentjie nie altyd rooskleurig nie. Ek praat nou van die platteland. Die William Humphreys Art Gallery is die enigste nasionale museum in ...

  • Appropriation Bill 16 May 2013

    Hon Chairperson, no, not at the moment, but when I have finished.

    Die Wet op die Gebruik van Amptelike Tale wat in Oktober 2012 reeds deur die President onderteken is, is 'n stap in die regte rigting. Ongelukkig het dit nog 'n hofsaak geneem om die President te dwing om ...

  • NOTICES OF MOTION 19 Mar 2013

    Speaker, I hereby give notice that on the next sitting day of the House I shall move on behalf of the DA:

    That the House debates the importance of responsible utterances by leaders in enhancing nation-building and social cohesion.

  • Notices Of Motion 19 Mar 2013