In Ventersburg is 'n plaaswerker en sy vrou aangeval. 'n Vrou is verkrag. In Motherwell is 'n 15-jarige meisie en haar krel deur vier mans aangeval. 'n Meisie is in haar maag geskiet. In Beaufort Wes is 'n ma van vier doodgesteek toe sy huis toe loop. Dis die derde moord op 'n vrou in die afgelope vyf maande in die dorp. In Queenstown is 'n vierjarige dogtertjie dood en aan badkamerdeur gehang. In Hoopstad is Tannie Dirkie, 89, met hamer oor die kop gemoker toe sy vir haar aanrander koffie gemaak. In Clifton is 'n tweede tiener in etlike