Ondervoorsitter, die EFF erken die belangrike rol wat hor onderwys en opleiding speel, veral in studente wat uitsien daarna om, nadat hulle matriek klaargemaak het, aan die einde van die dag vaardighede te kan aanleer.
Hulle sien uit daarna om, aan die einde van die dag, waneer hulle daardie vaardighede klaar aangeleer het op hierdie hor onderwysinstellings en opleidingsinstellings, ingeneem te word en werk te kry.